WEN dubbelkaartjies na die Gretha Wiid Worthy Women Konferensie op 10 September

Voltooi die vorm hieronder en staan ‘n kans om dubbelkaartjies na Gretha Wiid se Worthy Women Konferensie op 10 September te wen!

Die funksie is in PRETORIA by Moreleta Gemeente, 10/09/2022 van 09:00 – 16:00. 

Kaartjies is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. Moet asb nie inskryf indien jy nie die dag sal kan bywoon nie.

error: Content is protected !!

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.