Wen R5000 kontant met Immunadue!

Vir een inskrywing:

Koop Immunadue 100’s en stuur die volgende per SMS na 43366: Health + mygesondheid + unieke kode in bottel.

Belangrik! Jou aankoop moet tussen 15 Oktober en 15 November wees! Bêre jou strokie veilig – indien jy as wenner gekies word, sal ons asseblief bewys van jou aankoopdatum wil sien.

Bonus inskrywing 1:

Vir ‘n ekstra inskrywing vir die kompetisie, gebruik die woorde Immunadue en #mygesondheid op jou Facebook / Instagram. Byvoorbeeld: Ek kan nie my lewe sonder Immunadue indink  nie! #mygesondheid maak saak!

Bonus inskrywing 2:

Vir 2 ekstra inskrywings vir die kompetisie, plaas ‘n kreatiewe foto van jou Immunadue bottel op Facebook / Instagram. Gebruik weer die woorde Immunadue en #mygesondheid. Byvoorbeeld – neem Immunadue af op jou bedkassie of in jou motor of op die strand of op jou lessenaar by die kantoor.

Immunadue is ‘n natuurlike multivitamien, multimineraal, immuunbooster en antioksidant wat al vir meer as 18 jaar op die mark is! Jy het tog seker al gehoor van “die een met die pers prop”?

Hier is ‘n paar getuigskrifte van mense wat reeds die produk gebruik:

Beskikbaar by alle apteke en gesondheidswinkels!

Terme en voorwaardes:

  • Kompetisie sluit 15 November.
  • Jy kan soveel unieke kodes as wat jy wil instuur per sms (solank die kodes uit Immunadue’s kom wat jy tussen 15 Okt en 15 Nov gekoop het).
  • Vir die sosiale media bonuspunte, kan jy ‘n maksimum van 3 bonuspunte in totaal verdien. (jy kan dus nie elke dag ‘n inskrywing doen en punte verwag nie).

www.immunadue.co.za /0125468937

error: Content is protected !!

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.