Wen R15000 kontant met Immunadue!

Kyk die video vir meer info oor ons kompetisie... en loer so bietjie verder op die bladsy vir getuigskrifte van gelukkige kliënte!

Immunadue is die nommer 1 natuurlike multivitamien, multimineraal en immuunstimulant in Suid Afrika vir die afgelope 18 jaar! Jy het seker al gehoor van die een met die pers prop?

Moenie hierdie jaar met vakansie gaan sonder om jou Immunadue in te pak nie… Dis geskik vir die hele gesin!

Om in te skryf: Koop Immunadue 100’s en stuur die volgende per SMS na 43366: Health + INTIEM + unieke kode in bottel + jou huistaal. 

Bv: Health INTIEM H790DKHVAFH6AL Afrikaans

Belangrik! Jou aankoop moet tussen 13 November en 28 November wees! Bêre jou strokie veilig – indien jy as wenner gekies word, sal ons asseblief bewys van jou aankoopdatum wil sien.

Hier is ‘n paar getuigskrifte van mense wat reeds die produk gebruik:

Beskikbaar by alle apteke en gesondheidswinkels asook deur Takealot!

Terme en voorwaardes:

  • Die trekking vind plaas op 30 November.
  • Jy kan soveel unieke kodes as wat jy wil instuur per sms (solank die kodes uit Immunadue’s kom wat jy tussen 13 November en 28 November gekoop het).

www.immunadue.co.za /0125468937

error: Content is protected !!

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.