Watter bestanddele kan help om spanning beter te hanteer?

Watter bestanddele kan help om spanning beter te hanteer?Immunadue bevat ‘n bestanddeel genaamd kankerbossie. In kankerbossie is daar ‘n aktiewe bestanddeel met die naam gaba. Gaba werk as ‘n neurotransmittor wat die boodskap van spanning na jou brein toe onderdruk. Dit beteken dat jou liggaam die spanning nou nie so intens ervaar nie. Verder is Immunadue ook ‘n volledige multivitamien en -mineraal wat die volle reeks B-vitamienes bevat. Hierdie reeks vitamienes help ook om die uitwerking van spanning op jou liggaam te beperk – daarom word jou immuunsisteem nie so erg benadeel deur die spanning nie!

Immunadue is beskikbaar by alle apteke, gesondheidswinkels, Dischem, Clicks en Takealot – vra vir “die een met die pers prop”.

error: Content is protected !!

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.