Hoekom Immunadue?
Met moderne lewenstyle is dit baie moeilik om al die nodige multivitamiene en multi-minerale uit kos te kry, wat beteken dat dit noodsaaklik is om ‘n aanvulling te gebruik.
Immunadue is een van baie min multivitamiene en multi-minerale wat NATUURLIK is en is sedert 2001 al op die mark. Dit getuig van ons betroubaarheid en ons verbintenis tot kwaliteit en integriteit.