Staan 'n kans om een van 27 kontantpryse te wen ter waarde van R60 000 totaal, of produkte met 'n gesamentlike waarde van R15 000!

Hierdie Black Friday gaan Immunadue jou tone laat omkrul van lekkerkry! 

In elke Immunadue 100 bottel is daar ‘n unieke kode wat jou ‘n kans gee om jou deel van R60 000 kontant, of R15 000 se produkte te wen!

Wag, daar is nog! Buiten dat jy kontant kan wen, kry jy in elke Immunadue botteltjie ‘n Immuunversterker, asook ook ‘n gratis multivitamien en multimineraal… En dan is Immunadue boonop nog ‘n antioksidant ook! 

Maar om al die voordele te kry, moet jy jou Immunadue drink. 

Immunadue is beskikbaar by alle apteke. Vra net vir “Die EEN met die pers prop”!

Skryf in deur die volgende te voltooi:

[gravityform id=2 title=false description=false ajax=true]

 

  • Inskrywings sluit 7 Desember 2021.
  • Aankope moet tussen 7 November en 7 Desember 2021 gemaak word.
  • Bewys van aankoop (met bewys van datum) sal verlang word indien jy ‘n wenner is.
  • Slegs 1 inskrywing per unieke kode sal toegelaat word.
  • Wenners sal in die eerste week van Januarie 2022 aangekondig word.

error: Content is protected !!

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.