Menu
Elke Immunadue 100 bottel het ‘n unieke kode wat jou ‘n kans gee om jou deel van R6000 kontant te wen!
1e prys: R3000
2e prys: R2000
3e prys: R1000
Behalwe vir die kans om kontant te wen, kry jy ook ‘n 4-in-1 multivitamien, multimineraal, immuunversterker en antioksidant! Soveel voordele in een bottel!
Om in te skryf, SMS die volgende na 43366:
Health + Jou unieke kode + die koerant waar jy ons advertensie gesien het + jou huistaal.
Byvoorbeeld: Health LKHJLIH896858HJL98789 Dagkoerant Afrikaans
Immunadue is beskikbaar by alle apteke en ook Takealot. Onthou om te vra vir “die een met die pers prop”!
This medicine has not been evaluated by SAHPRA and is not intended to diagnose, treat, cure or prevent any disease.
Immunadue © 2001 – 2022. All rights reserved.
This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.