Staan die kans om jou deel van R10 000 te wen met Immunadue!

Immunadue is 100% natuurlik en is ‘n immuunstimulant. Dit is ‘n stabiliseerder van jou liggaam se pH-vlakke wat kan help met kwale soos cholesterol, diabetes, artritis, jig, osteoporose, gout en sommige kankers.

Dit is klinies bewys dat die grondstowwe in Immunadue help met die bogenoemde kwale.

Verder is dit ‘n multivitamien en mineraal en bevat 28 aminosure!

Vir meer inligting oor Immunadue, besoek ons Facebook-bladsy: www.facebook.com/immunadue of skakel ons by die kantoor (012 546 8937) of kontak via e-pos (tania@starchoicemarketing.co.za)

OM IN TE SKRYF:

  1. Koop Immunadue 100 kapsules
    (beskikbaar by alle apteke en gesondheidswinkels)
  2. Soek die unieke kode in jou bottel.
  3. SMS die volgende na 43366:

Health FBAFR UniekeKode
(byvoorbeeld Health FBAFR X790T970T5780P0001)

This website uses cookies to improve your experience. We’ll assume you’re ok with this, but you can opt-out if you wish.