Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Wie is ons?

Star Choice Marketing is 'n maatskapy wat baie klem lê op integriteit, diens starchoiceen kwaliteit.

 

Ons het in Oktober 2013 ons 10e verjaarsdag gevier en streef daarna om steeds, na al die jare, ons te vereenselwig met kwaliteit en produkte op die mark te sit wat regtig 'n verskil maak aan ons kliente se lewens.

 

  • Ons streef na natuurlike oplossings en het ‘n passie vir kruie en meer as 20 jaar ondervinding in daarin.
  • Ons spreek die oorsaak van die probleem aan,  nie die simptome nie.
  • Ons het deur die jare al 1000e getuigskrifte oor verskeie aanwendings van  Immunadue gekry en daar is niks wat ‘n mens beter laat voel as iemand wat jou vertel wat se verandering jou produk in en aan hulle lewens gemaak het nie.