Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Wat is Immunadue?

Immunadue  is 'n 100% natuurlike produk wat eerstens 'n Imuunstimilant is. Dan stabiliseer dit jou pH-vlak wat baie voordele inhou met die voorkoming van kwale soos cholesterol, diabetes, arthritis, jig, osteoporose en selfs party kankers.

 

Die roumateriale in Immunadue is klinies bewys om bogenoemde kwale aan te spreek.

 

Immunadue is 'n volledige multi-vitamiene en multi-minerale produk wat ook 28 aminosure verskaf.

 

IMMUNADUE Eienskappe

IMMUNADUE HELP MET:

  • Multivitamien
  • Multimineraal
  • Sterk antioksidant
  • Immuunsisteem-versterker
  • Energieverskaffer
  • Breinstimulant
  • Bloedtonikum
  • 100% natuurlik
  • Detoksifiseerder
  • Stabiliseer die liggaam pH-Vlak

 

Beskikbaar by meeste apteke en gesondheidswinkels

en word deur meeste mediese fondse betaal.

 

trolley

  • Verkoue en griep
  • Versterking van die immuunsisteem
  • Detoksifisering
  • Vergeetagtigheid
  • Verhoging van energievlakke
  • Konsentrasie
  • Kolon- en verteringsprobleme
  • Versterking en herstel van die lewer
  • Ondersteun kardiovaskulêre organe
  • Bevegting van Depressie
  • Hantering van spanning
  • Stabilisering van bloedsuikervlakke
  • Sterk anti-inflammatoriese eienskappe
  • Artritis en jig
  • Verlaging van bloeddruk
  • Verlaging van cholesterol
  • Beveg kankerselle; keer die migrering en verdeling daarvan
  • Beveg virusse en bakterieë Kroniese moegheid
  • Beveg allergieë
  • Beskerming van die liggaam teen asma