Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Jou dermkanaal beinvloed jou immuunstelsel

immune healthygut'n Gesonde liggaam vereis 'n gesonde immuunstelsel, omdat die immuunstelsel verantwoordelik is om die liggaam te verdedig teen vreemde voorwerpe soos virusse, bakterieë en parasiete. Wanneer die immuunstelsel swak is, is die liggaam vatbaar vir allerlei aanvalle, maar wanneer dit sterk is, kan dit selfs die sterkste virusse beveg. In hierdie artikel ondersoek ons hoe gesonde ingewande jou immuunstelsel verbeter sodat jy gesond kan bly!

Read more: Jou dermkanaal beinvloed jou immuunstelsel

5 stappe tot 'n sterker immuunstelsel

immune system

1.    Kry jou stres onder beheer

 

Stres is 'n groot bydraer tot die verswakking van die immuunstelsel, maar snaaks genoeg nie ‘n onderwerp waarop genoeg klem geplaas word nie. Wanneer ons onder spanning verkeer, onderdruk ons ons immuunstelsels en maak onsself ontvanklik vir baie siektes en aanvalle. Dink maar net aan al die kere wat jy siek met griep in die bed beland het na ‘n buitengewonge stresvolle tydperk?

Read more: 5 stappe tot 'n sterker immuunstelsel

Die immuunstelsel reguleerder: 'n paar feite

immune1Meer en meer mense is besig om bewus te raak van hoe belangrik dit is om 'n gesonde immuunstelsel te hê. Die natuurlike aanvulling-mark het regtig gesoneer op hierdie bewuswording en die meeste produk vervaardigers sal ten minste een tipe immuun-reguleerder verkoop.

 

Maar wat is hierdie immuun reguleerders en presies wat doen dit nou eintlik?.

Read more: Die immuunstelsel reguleerder: 'n paar feite