Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Verminder cholesterol deur jou dieet te verander

cholesterol001Hoë cholesterol is 'n groot probleem in 'n era waar mense geneig is om kitskos en hoogs verwerkte voedsel, in plaas van gesonde kos wat goed is vir jou liggaam, te eet. Hoe meer vetterige kos jy eet, hoe hoër jou risiko van hoë cholesterol. As jy gediagnoseer is met hoë cholesterol, moet jy maniere vind om jou cholesterol te verlaag indien jy ‘n lang en gesonde lewe met ‘n laer risiko van hartsiektes en hartaanvalle wil geniet.

Read more: Verminder cholesterol deur jou dieet te verander