Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Jy kan jou bloeddruk beheer

bloeddruk1Ongeveer 6,3 miljoen Suid-Afrikaners word behandel vir hoë bloeddruk, ook bekend as hipertensie. Die syfers is skokkend, maar wat selfs not meer skokkend as die syfers is, is dat die meeste van diegene wat behandel word vir hoë bloeddruk, hulself kan genees van die toestand deur net hul lewenstyl effens aan te pas.

Read more: Jy kan jou bloeddruk beheer

Hoe om hipertensie te voorkom

hypertensionHipertensie (buitengewone hoë bloeddruk ) is 'n mediese toestand wat voorkom wanneer die bloeddruk in jou are baie hoog is. Die verhoogde bloeddruk plaas stremming op die hart en dit kan lei tot hartsiektes, niersiektes en 'n hoër risiko om  'n hartaanval te ly. Daar is 'n aantal redes vir hoë bloeddruk - genetika, medikasie, ouderdom en stres is die mees algemene sondebokke.

 

In sommige gevalle kan dokters nie die onderliggende mediese oorsake vir die hoë bloeddruk identifiseer nie. Hoewel sommige van die faktore nie verander kan word nie (soos bv genetika)  is dit goed om te weet hoe lewenstyl veranderinge 'n groot rol in die voorkoming van volwaardige hipertensie kan speel.

Read more: Hoe om hipertensie te voorkom

Verlaag jou bloeddruk om jou lewe te red

bloeddruk2Hoë bloeddruk kan 'n moordenaar wees. Dit plaas druk op jou hart en ander sisteme.

 

As jy nie jou bloeddruk betyds onder beheer kry nie,kan jy 'n hartaanval kry en dié kan noodlottig wees.

Read more: Verlaag jou bloeddruk om jou lewe te red