Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Wat verhoog jou kanse tot verkoue en griep?

verkoue2Niemand hou daarvan om met verkoue en griep te sukkel nie. Nie net voel jy goor nie, maar jy kan diegene rondom jou ook besmet en die ellende verder versprei.

 

Daar is dinge wat jy kan doen om jou kanse om siek te word te verminder, maar dan is dit belangrik om te weet wat jou grootste infeksie snellers is.

Read more: Wat verhoog jou kanse tot verkoue en griep?