Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Stabiliseer bloedsuiker deur bewuswording

blood-sugar1Daar is baie mense wat vind dat hulle bloedsuikervlakke wissel gedurende die dag, soveel so dat hulle een oomblik baie energie het, en die volgende oomblik bewe van lae bloedsuiker! Dit is grootliks te danke aan 'n swak dieet en ongesonde peuselhappies wanneer jy tussen werk deur gou ‘n breuk vat. Dit is belangrik om bloedsuikervlakke te stabiliseer sodat jy altyd op die kruin van jou kapasiteit kan floreer.

Read more: Stabiliseer bloedsuiker deur bewuswording

Diabetes en jou liggaam se pH-vlakke

PH-Scale 360

Diabetes en jou liggaam se pH-vlakke

Diabetes hou  'n wye verskeidenheid verreikende gevolge vir jou lewe in. Nie net word jy genoodsaak om jou dieet aan te pas om jou kondisie te akkommodeer nie, maar daar is ook ander nagevolge. Jy kan bv. sensasie in jou voete te verloor en moet konstant jou bloedsuikervlakke beheer. In meer gevorderde/ernstige gevalle, is dit ook nodig om gereelde insulien inspuitings te ontvang om te help om jou bloedsuikervlakke te beheer.

 

Die goeie nuus is dat dit wel moontlik is om die uitwerking van diabetes op jou leefstyl te verminder, deur die beheer van jou ligaam se pH vlakke.

Read more: Diabetes en jou liggaam se pH-vlakke