Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

'n Verkeerde pH-vlak kan lei tot moegheid

fatigue2Gaan slaap jy moeg, word moeg wakker, en raak al hoe moeër soos die dag vorder? Moenie alleen voel nie. Duisende mense regoor die wêreld ly aan uitputting of kroniese moegheid.

 

Hoewel moegheid veroorsaak kan word deur baie verskillende dinge, wat wissel van geestelike tot fisiese oorsake, is daar geen twyfel dat dit is nie iets is waaraan jy graag wil ly nie. Kroniese moegheid, of dit nou deur siekte, medikasie of depressie veroorsaak word, kan jou letterlik en figuurlik aftakel.

Read more: 'n Verkeerde pH-vlak kan lei tot moegheid

Kroniese moegheid kan lei tot depressie

moegheid 2Voel jy gereeld uitgeput na 'n lang dag by die werk? Of ná 'n paar uur se oefening? Verbeel jou hoe dit moet voel om elke oomblik van elke dag so te voel... Dis hoe kroniese moegheid voel!

 

Chroniese moegheid is 'n moderne toestand wat meer mense as wat ons ons ooit kan indink, beinvloed. Dit kan baie moeilik wees om te diagnoseer en kan as gevolg van 'n wye verskeidenheid van probleme en situasies ontstaan. Hier is 'n paar interessante feite wat jy moontlik nie oor chroniese moegheid geweet het nie...

Read more: Kroniese moegheid kan lei tot depressie