Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Kolon en spysverteringsprobleme: Hardlywigheid

hardlywigDie meeste mense sal met kolon- en/of verteringsprobleme sukkel op 'n stadium in hul lewe. Een van die mees algemene kwessies is verseker hardlywigheid...

 

Hardlywigheid gebeur wanneer daar te min water in jou spysverteringskanaal is om jou “afval” sag en vervoerbaar te hou. Vroue sukkel meer dikwels hiermee as mans, en individue wat meer verwerkte voedsel eet, is meer geneig tot hardlywigheid as diegene wat 'n meer natuurlike dieet volg...

Read more: Kolon en spysverteringsprobleme: Hardlywigheid