Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Detoks kan jou lewer verbeter en herbou.

detoks001Jou lewer en jou hart is die twee mees hardwerkende organe in jou liggaam en dis nodig om vir hulle te sorg as jy streef na ‘n lang en gelukkige lewe. Jou lewer het 'n dubbele rol - dit detoksifiseer nie net jou stelsel nie, maar is ook 'n spysverteringsorgaan. Hierdie twee funksies beteken dat jou lewer beslis per geleentheid ook ‘n detoks (of ontgifting) gaan benodig. Hier is 'n paar tekens wat daarop kan dui dat dit tyd is om jou lewer te detoks om van die gifstowwe ontslae te raak:

Read more: Detoks kan jou lewer verbeter en herbou.

Detoksifisering: Voordele en Onwaarhede

detoxDie rakke van apteke en gesondheidswinkels is gevul met 'n wye verskeidenheid van “detox” programme. Die programme beweer dat dit in staat is om wondere te verrig... van meer energie verskaf tot kanker voorkom. Wat baie verbruikers egter nie weet nie, is dat die woord “detox” (ontgifting)  nie heeltemal die akkurate term hier is nie.

 

Dit beteken glad nie dat hierdie tipe gesondheidsprodukte geen voordeel inhou nie, maar dis interessant om spesifiek te gaan ondersoek instel na wat ‘n “detox” behandeling nou eintlik behels.

Read more: Detoksifisering: Voordele en Onwaarhede