Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Rumatoïede artritis of Jig?

arthritis goutDaar is mense wat ly aan artritis en daar is mense wat ly aan jig. Daar is waarskynlik mense wat ly aan artritis en jig op dieselfde tyd. Maar dit is twee verskillende toestande. Hier volg 'n oorsig van elkeen.

Read more: Rumatoïede artritis of Jig?

Tree voorkomend teen artritis op

artritis2 360Meer as twee derdes van alle mense wat ly aan een of ander form van artritis is jonger as 65 jaar. Die rede daarvoor is baie eenvoudig: Die menslike liggaam vervaardig Gloucosamine tot ongeveer op 40 jaar, daarna neem die produksie drasties af. Gloucosamine hou die kraakbeen soepel en gesond...


Met die afname in die vervaardiging van Gloucosamine word kraakbeen bros en hard en daarom dunner totdat jou gewrigte basies been op been is en dit is waar die inflammasie en ook die pyn van artritis vandaan kom.

Read more: Tree voorkomend teen artritis op

Osteoporose val mans ook aan!

osteoporosis 360Dit is moontlik om voorkomend teenoor osteoporose op te tree deur jou dieet en die gebruik van natuurlike produkte. Dit is nie waar dat osteoporose net vrouens aanval nie - mans look oop 'n risiko... 1 uit elke 3 mans en 2 uit elke 3 vrouens ly aan osteoporose.

 

Gesonde been en beenvorming: Ons bene is lewendige organisms wat vervang en vernuwe word net soos ons vel. Daar is twee baie belangrike selgroepe wat die form van nuwe bene reguleer:

 

Read more: Osteoporose val mans ook aan!