Choose your language

Would you prefer to browse our website it English?: IMMUNADUE ENGLISH WEBSITE

Previous Next
  • 1
  • 2
100% Natuurlik Immunadue is 100% natuurlik en kan dus met geruste hart deur almal gebruik word.
Stabiliseer jou pH vlakke Stabiliseer jou pH vlakke op 'n veilige en natuurlike manier met Immunadue vir beter gesondheid.
Kankerselle Immunadue kan help om die verdeling en verspreiding van kankerselle te voorkom.
28 Aminosure Immunadue bevat 28 aminosure wat almal deur jou liggaam benodig word vir optimale funksionering.
Anti Inflammatories Met sterk anti-inflammatoriese eienskappe, moet Immunadue in elke noodhulp- en badkamerkassie wees.
Stres Hantering Verlaag jou stresvlakke en voorkom verdere gesondheidsrisiko's met daaglikse Immunadue inname.
Sterkter Immuunstelsel Immunadue bevat al die elemente wat nodig is vir 'n sterker immuunstelsel - veilig en gerieflik.
Verlaag Cholesterol Kry jou cholesterol vlakke onder beheer met Immunadue - maklik en natuurlik!

Hoekom Immunadue?

jak afrikaans

Immunadue  is 'n 100% natuurlike produk wat eerstens 'n Imuunstimilant is. Dan stabiliseer dit jou pH-vlak wat baie voordele inhou met die voorkoming van kwale soos cholesterol, diabetes, arthritis, jig, osteoporose en selfs party kankers.

 

Die roumateriale in Immunadue is klinies bewys om bogenoemde kwale aan te spreek.

 

Immunadue is 'n volledige multi-vitamiene en multi-minerale produk wat ook 28 aminosure verskaf.

 

IMMUNADUE Eienskappe

IMMUNADUE HELP MET:

  • Multivitamien
  • Multimineraal
  • Sterk antioksidant
  • Immuunsisteem-versterker
  • Energieverskaffer
  • Breinstimulant
  • Bloedtonikum
  • 100% natuurlik
  • Detoksifiseerder
  • Stabiliseer die liggaam pH-Vlak

 

Beskikbaar by meeste apteke en gesondheidswinkels

en word deur meeste mediese fondse betaal.

 

trolley

  • Verkoue en griep
  • Versterking van die immuunsisteem
  • Detoksifisering
  • Vergeetagtigheid
  • Verhoging van energievlakke
  • Konsentrasie
  • Kolon- en verteringsprobleme
  • Versterking en herstel van die lewer
  • Ondersteun kardiovaskulêre organe
  • Bevegting van Depressie
  • Hantering van spanning
  • Stabilisering van bloedsuikervlakke
  • Sterk anti-inflammatoriese eienskappe
  • Artritis en jig
  • Verlaging van bloeddruk
  • Verlaging van cholesterol
  • Beveg kankerselle; keer die migrering en verdeling daarvan
  • Beveg virusse en bakterieë Kroniese moegheid
  • Beveg allergieë
  • Beskerming van die liggaam teen asma

Immunadue op Radio

radioicon

Immunadue in Gedrukte Media

nuus

Gesels met ons

contact